1 Kronieke 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Drie het toe deur die laer van die Filistyne gebreek, water uit die put van Betlehem wat by die poort was, geskep en dit vir Dawid gebring. Dawid het geweier om dit te drink. Hy het dit voor die Here uitgegiet.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:16-23