1 Kronieke 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het verlangend gesê: “Ag, hoe wens ek dat ek van die goeie water van die put in Betlehem kan kry, die put by die ingang!”

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:7-23