1 Kronieke 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle het in die middel van die stuk land gaan staan en die Filistyne teruggejaag. So het die Here hulle deur ’n groot oorwinning gered.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:9-23