1 Kronieke 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was saam met Dawid in die geveg teen die Filistyne by Efes-Dammim. Die geveg het plaasgevind in ’n stuk land vol gars, en die Israelitiese soldate het vir die Filistyne gevlug.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:3-17