1 Korintiërs 8:3-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Maar as jy God liefhet, dan ken God jou en jy is vir Hom belangrik.

4. Wat dan die eet van afgodsoffervleis betref – wel, ons weet almal dat ’n wêreldse afgod eintlik een groot niks is en dat daar in werklikheid geen god is nie, behalwe die een ware God.

5. Selfs al sou daar, volgens sommige, gode in die hemel en op die aarde wees – ja, daar is inderdaad baie wat “God” en “Here” genoem word –

1 Korintiërs 8