1 Korintiërs 7:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is egter van opinie dat sy gelukkiger sal wees as sy ongetroud bly. En ek meen dat hierdie advies van my van God se Gees afkomstig is.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:33-40