1 Korintiërs 15:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal dadelik, ja, in ’n oogwink gebeur, wanneer die laaste trompet weerklink. Want as die trompet sy klank laat hoor, sal die dooies met onverganklike liggame opgewek word. En dan sal ons ook verander word.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:48-58