1 Korintiërs 15:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wil aan julle ’n diep waarheid vertel wat God aan ons bekendgemaak het. Dit is dat ons nie almal sal sterf nie, maar ons almal sal verander word.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:49-58