1 Korintiërs 14:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld en hulle maak almal van klanke gebruik.

11. Maar as ek nie sin kan maak van die klanke nie, sal ek vir die spreker onverstaanbaar wees en die spreker sal vir my ’n brabbelaar wees.

12. So moet julle ook, as julle julle toelê op die gawes van die Gees, daarop konsentreer om uit te munt in dié gawes wat die gemeente opbou.

1 Korintiërs 14