1 Korintiërs 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, ek herinner julle aan die Goeie Nuus wat ek tevore reeds aan julle verkondig het. Julle het dit aangeneem en hierdie boodskap vorm die vaste basis van julle geloof.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:1-8