9. Ons ken maar net ten dele en ons profeteer maar net ten dele.
10. Wanneer die volmaakte egter gekom het, sal al die onvolmaakte uitgedien wees.
11. Toe ek nog klein was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind. Maar noudat ek volwasse is,het ek die dinge van ’n kind ontgroei.
12. Nou sien ons dinge nog net vaagweg soos in ’n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir onsglashelder wees.Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan,net soos God my nou ten volle verstaan.
13. Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde!