1 Korintiërs 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek nog klein was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind. Maar noudat ek volwasse is,het ek die dinge van ’n kind ontgroei.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:9-13