1 Korintiërs 12:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou het God dit so beskik dat daar verskillende ledemate sal wees en dat elkeen van hulle sy eie plek in die liggaam sal hê, soos Hy dit goedvind.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:11-20