1 Korintiërs 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Veronderstel ’n mens se hele liggaam sou uit ’n oog bestaan – hoe sal jy dan hoor? Of as jou hele liggaam net een groot oor sou wees – hoe sou jy enigiets kon ruik?

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:7-24