1 Korintiërs 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle kan tog nie die beker van die Here drink en ook nog die beker van die duiwels nie! Julle kan nie aan die tafel van die Here deel hê en ook nog aan die tafel van die duiwels nie!

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:14-31