1 Korintiërs 10:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoegenaamd nie. Wat ek egter wel sê, is dat daardie offers in werklikheid aan duiwels gebring word en nie aan ’n godheid nie. En ek wil nie hê enigeen van julle moet met die duiwels gemeenskap hê nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:14-27