1 Konings 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die boodskapper wat vir Miga gaan roep het hom gewaarsku: “Luister, al die profete voorspel ’n oorwinning vir die koning. Jy moet liewer met hulle saamstem en ook ’n gunstige aankondiging maak.”

1 Konings 22

1 Konings 22:3-18