1 Konings 22:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die ander profete het saamgestem. “Ja,” sê hulle, “trek op teen Ramot-Gilead en verslaan hulle, want die Here gee vir u die oorwinning!”

1 Konings 22

1 Konings 22:4-19