1 Konings 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag sê Agab vir Nabot: “Aangesien jou wingerd net langs die paleis is, wil ek dit graag van jou koop vir ’n groentetuin. Ek sal vir jou ’n beter wingerd in ruil gee. Anders kan ek jou daarvoor betaal.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-5