1 Konings 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het die volgende gebeur: Koning Agab van Samaria het ’n paleis in Jisreël gehad. Langs die paleis was ’n wingerd wat aan Nabot die Jisreëliet behoort het.

1 Konings 21

1 Konings 21:1-11