1 Konings 20:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Ben-Hadad se raadgewers vir hom gesê: “Die gode van die Israeliete is berggode. Dis hoekom hulle gewen het. Maar as ons die oorlog op die vlaktes voer, sal ons hulle verslaan.

1 Konings 20

1 Konings 20:13-32