1 Konings 20:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die profeet weer gekom en vir koning Agab gesê: “Tref voorbereidings en beplan vir nog ’n aanval, want oor ’n jaar sal die koning van Aram weer teen u optrek.”

1 Konings 20

1 Konings 20:14-31