1 Konings 20:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Profeet het na koning Agab toe gekom en vir hom gesê: “Dit is die boodskap van die Here: ‘Sien jy hierdie groot menigte? Ek sal hulle vandag in jou mag oorgee. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.’”

1 Konings 20

1 Konings 20:12-23