1 Konings 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Ben-Hadad hierdie antwoord hoor, was hy en die ander konings besig om in die tente te drink. “Maak julle klaar om aan te val,” sê Ben-Hadad vir sy offisiere. Hulle het toe voorberei vir die aanval.

1 Konings 20

1 Konings 20:10-14