1 Konings 19:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir hom: “Draai net hier om en gaan na die woestyn van Damaskus. Wanneer jy daar aankom, moet jy Gasael salf tot koning van Aram.

1 Konings 19

1 Konings 19:13-17