1 Konings 19:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het weer geantwoord: “Ek het U met toewyding gedien, Here God Almagtig. Maar die Israeliete het die verbond met U verbreek, u altare afgebreek en al u profete doodgemaak. Net ek alleen het oorgebly, en nou probeer hulle my ook doodmaak.”

1 Konings 19

1 Konings 19:8-21