1. Agab het vir Isebel alles vertel wat Elia gedoen het, en dat hy die profete van Baäl doodgemaak het.
2. Toe stuur Isebel vir Elia ’n boodskap: “Mag die gode my met die dood straf as ek nie teen môre hierdie tyd jou lewe neem soos jy met die profete gemaak het nie.”