1 Konings 19:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe stuur Isebel vir Elia ’n boodskap: “Mag die gode my met die dood straf as ek nie teen môre hierdie tyd jou lewe neem soos jy met die profete gemaak het nie.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-11