1 Konings 18:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir sy dienaar: “Gaan kyk uit oor die see.”Die dienaar het gekyk, na Elia toe teruggekom en gesê: “Ek sien niks nie.” Elia sê vir hom: “Gaan kyk weer!” Sewe keer het Elia hom gestuur.

1 Konings 18

1 Konings 18:39-44