1 Konings 18:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab het toe gaan eet en drink, maar Elia het tot op die top van Karmelberg geklim. Daar het hy met sy kop tussen sy knieë op die grond neergebuig.

1 Konings 18

1 Konings 18:35-46