1 Konings 18:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elia sê toe vir die profete van Baäl: “Kies julle nou ’n bul en kry dit gereed, want daar is baie van julle. Roep dan julle god aan, maar moenie die vuur aan die brand steek nie.”

1 Konings 18

1 Konings 18:19-26