1 Konings 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet julle julle god aanroep en ek sal die Here aanroep. Die een wat met vuur antwoord, is die ware God!” Die hele volk het met hierdie reëling saamgestem.

1 Konings 18

1 Konings 18:16-31