1 Konings 15:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asa het toe die silwer en goud wat nog in die skatkamers van die Here se tempel en die koninklike paleis was, geneem. Hy het amptenare gestuur om dit na Ben-Hadad seun van Tabrimmon en kleinseun van Gesjon, die koning van Aram in Damaskus, weg te vat. Hy het hom laat weet:

1 Konings 15

1 Konings 15:9-27