1 Konings 15:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Baesa van Israel het Juda binnegeval en Rama versterk om sodoende te verhoed dat enigiemand koning Asa van Juda se gebied kon binnekom of verlaat.

1 Konings 15

1 Konings 15:12-22