1 Konings 13:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat verbygekom het, het die lyk gesien wat in die pad lê, en ook die leeu wat daar langsaan staan. Hulle het dit in Bet-El, waar die ou profeet gewoon het, gaan vertel.

1 Konings 13

1 Konings 13:21-29