1 Konings 13:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man van God het toe vertrek. Op pad het ’n leeu hom aangeval en doodgemaak. Sy liggaam het daar in die pad gelê, terwyl die donkie en die leeu albei langs die liggaam bly staan het.

1 Konings 13

1 Konings 13:14-31