1 Konings 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skielik daag daar ’n man van God uit Juda by Bet-El op. Dit was op bevel van die Here. Hy het daar aangekom net toe Jerobeam by die altaar gaan staan het om te offer.

1 Konings 13

1 Konings 13:1-8