Op die bepaalde dag in middelherfs het Jerobeam offers gebring op die altaar in Bet-El. Hy het self besluit oor die datum van die fees wat hy vir die Israeliete ingestel het. Hy het na die altaar gegaan om te offer.