1 Konings 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat dink julle moet ek hierdie mense antwoord?” vra hy hulle. “Hulle wil hê dat ek die laste wat my pa op hulle gelê het, ligter maak.”

1 Konings 12

1 Konings 12:1-14