1 Konings 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Rehabeam het die advies van die ouer raadsmanne verwerp. Hy vra toe raad by die jonger manne wat saam met hom grootgeword het en nou in sy diens was.

1 Konings 12

1 Konings 12:1-14