1 Konings 12:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete besef dat die koning hulle versoek verwerp het, het hulle geskreeu:“Wat het ons aan Dawid en sy koningshuis?In die seun van Isaihet ons geen aandeel nie!Gaan terug na julle huise toe,Israel!Sorg julle nou maar vir julleself, huis van Dawid!”Die volk het toe teruggegaan na hulle huise toe.

1 Konings 12

1 Konings 12:13-22