1 Konings 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het nie toegegee aan die versoek van die volk nie. Hierdie wending was die werk van die Here volgens sy boodskap aan Jerobeam seun van Nebat deur die profeet Agija uit Silo.

1 Konings 12

1 Konings 12:6-22