1 Konings 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ook nog ’n ander opstandeling. Sy naam was Jerobeam seun van Nebat, een van Salomo se amptenare. Hy was ’n Efratiet uit Sereda. Sy ma was Serua, ’n weduwee.

1 Konings 11

1 Konings 11:25-34