1 Konings 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Solank Salomo geleef het, was Reson ’n vyand van Israel. Dit was benewens die kwaad wat Hadad aangerig het. Reson was koning van Aram en het Israel intens gehaat.

1 Konings 11

1 Konings 11:19-29