1 Konings 10:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twaalf beelde van leeus het op die ses trappies gestaan, een aan weerskante van ’n trappie. Daar was geen gelyke hiervan in enige ander koninkryk nie.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-23