1 Konings 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die troon het ses trappies gehad en die kopstuk agter was rond. Aan albei kante van die troon was daar armleunings met ’n beeld van ’n leeu langsaan.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-27