1 Konings 1:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het geantwoord: “As hy bewys lewer dat hy betroubaar is, sal hy niks oorkom nie. Maar as hy dit nie doen nie, sal hy sterf.”

1 Konings 1

1 Konings 1:42-53