1 Konings 1:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis aan Salomo meegedeel: “Adonia is bang vir koning Salomo, en hy hou aan die horings van die altaar vas. Hy pleit: ‘Laat koning Salomo vandag nog onder eed verklaar dat hy my nie sal doodmaak nie!’”

1 Konings 1

1 Konings 1:42-53