1 Johannes 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie moet sonde doen nie. As iemand egter sonde doen, ons het ’n Helper by die Vader wat ons saak stel, Jesus Christus, die regverdige.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:1-6