Z'kharyah 11:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Maak oop jou deure, o L’vanon, dat ’n vuur mag voed op jou sederbome!

2. Huil, o sipres, want die seder het geval omdat die pragtige bome verwoes is! Huil, eike van Bashan omdat die ondeurdringbare woud neergevel is.

3. Daar is die klank van die herders se gehuil, want hulle lof en eer is verwoes; daar is die klank van die jong leeus se brul, want die trots van die Yarden is verwoes.

Z'kharyah 11